h1

Waarom klou ons, finaal

February 1, 2010

Wel uit die vorige twee inskrywings het ek tot die konklusie gekom mense maak mense ongelukkig en ons as mens is te swak of te bang om n verandering te maak.
Ons sal eerdeer n lewe van leuns misbruik van ander en al daai onaagename dinge doen net om ons eie ou wereld wat ons dink is tog so spesiaal te beskerm.
Nou wat an al die ander mense se lewens wat jou aksies verwoes, al die trane wat jy ander bring in die proses om wat jy dink is jou heiligdom te beskerm en aan die gang te hou, niemand dink ooit aan die gevolge nie en niemand gee ooit om wat hulle aksies aan ander doen doen, hoekom solank ek reg is hoekom moet ek omgee….lol
Wel n verrasing vir almal wat dit so doen of so dink, julle is vals en het nie eers die moed om aan julle self te erken wie en wat jy regtig is nie.
Ek kan vandag met trots se ek weet wie ek is ek weet hoe ek dink en ek weet my hand was nog altyd oop al was dit ten koste van myself.
So ek het vandag niks om oor sleg te voel nie, hoeveel mense daar buite het nodig om weer n bietjie na hulle self te gaan kyk.
Die lewe is kort en spyt kom altyd te laat…..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.